Joshua na die Reën – Vlieërs

Die swerftog van die mens word aanmekaar geweef deur sy soeke na iets meer as die gewone. Hierdie “meer” ontdek ’n mens soms in verhale, in boeke of in plekke, of tussen die mense naaste aan jou.

Eintlik hang jy en al jou mense soos vlieërs in die lug, veilig in die hand van die môrester.

Met: Joshua na die Reën en Liani Reynolds Musiekregie en vervaardiger: Joshua na die Reën

kykNET Konservatorium, 27 Sept 17:00, 28 Sept 10:00, R140, 90 min, Kontemporêr, Gesin, Afr

KLIK HIER VIR KAARTJIES