|
Aardklop gereed om die afrikaanse kunstefees te herdefinieer
Vandeesmaand se aanstelling van Andries Vrey (33) as feesbestuurder en uitvoerende hoof van die Aardklop Nasionale Kunstefees, is die eerste stap in die implementering van die Direksie se nuwe strategie vir die Fees. meer
Prestasies bekroon by Aardklop 2009
’n Opdrag-produksie van die Aardklop Nasionale Kunstefees, Skrapnel, het weggestap met twee groot pryse wat jaarliks toegeken word, terwyl twee Engelse produksies erkenning gekry het deur die twee toneelspelpryse in te palm. meer
Bekende tenoor Kobie van Rensburg te sien by Aardklop 2009
Kobie van Rensburg is sonder twyfel ’n gerekende internasionale tenoor, wat nie net spesialiseer in die veld van die vroeëre operas van Rossini nie, maar ook wêreldwyd bekend is vir sy uitvoerings in die repertorium van ’n ouer vokale era – die Renaissance, die Barok, die Klassieke en die Romantiese periodes. meer
Lus vir ‘n bekgeveg in 2009?
Haas jou dan op 1 Oktober 2009 na die ATKV se verhoog by Aardklop 2009 vir Oopmond, ‘n bekgeveg soos min. Die bestanddele vir hierdie ongewone stuk teater is eenvoudig: ses digters, vier musikante en ‘n op-en-wakker gehoor. meer
| |