Die De Zalze-moorde / The De Zalze murders

Kan dwelms, jaloesie en geld ’n normale twintigjarige daartoe dryf om byna sy hele gesin met ’n byl uit te wis?

Dít is die vraag op almal se lippe ná die skokmoorde op die Van Breda’s van Stellenbosch. Met Marli wat niks van dié grunag kan onthou nie, is Henri die enigste een wat weet wat werklik gebeur het.

Terwyl hy sy onskuld in die hof moet bewys, is die hele land aan die gis oor of Henri die byl gelig het en wat hom daartoe sou dryf.

Met: Julian Jansen

4 Oktober, 10:30