Fotostaatmasjien

Fotostaatmasjien, Bibi Slippers se debuutbundel, is met die 2017 Eugène Maraisprys en UJ Debuutprys bekroon.

Haar gedigte dokumenteer die skeppingsproses in afdrukke, en maak só oorspronklike fotostate.

Met: Bibi Slippers

Dinsdag 3 Oktober, 18:00