Gespreksgenoot: Briewe van Elize Botha

Hierdie briewe wys die persoonlike kante van Elize Botha en verskeie bekende Afrikaanse skrywers.

Dit is ook ’n opgaaf van persoonlike en landsgebeure uit ’n era wat verby is. Botha, die voorste literator, baanbreker, maatskappydirekteur, universi- teitskanselier, meningsvormer en mentor word die knooppunt van uiteenlopende drade.

Uit hierdie briewe, byeengebring deur die akademikus, digter en skrywer Heilna du Plooy, leer die leser Afrikaans se grande dame ken as presteerder, lewensgenieter en beskeie mens, vertroueling en bowenal vriendin soos min.

Met: Heilna du Plooy en ander

6 Oktober, 13:30