God praat Afrikaans

HemelBesem, of te wel Simon Witbooi, is een van die grootste én hardwerkendste hip- hopsterre in Afrikaans, maar hy verkondig ook as “straatpredikant” sy liefde vir Afrikaans in al sy vorme.

Ilse Salzwedel gesels met hierdie uitsonderlike kampvegter van Afrikaans oor dié hartsboek wat onlangs die lig gesien het.

Met: llse Salzwedel

6 Oktober, 16:30