is (Madelein Rust) en Heiliger (Dibi Breytenbach) 

Twee uiters gewilde spanningskrywers, Dibi Breytenbach en Madelein Rust, het beide hul merk in die Suid-Afrikaanse spanningsgenre gemaak en pas het onderskeidelik hul derde en vierde boeke die lig gesien.

Maar waar kry hierdie twee skrywers hul inspirasie en hoe kry hulle dit reg om elke jaar ’n nuwe boek te skryf?

Dinsdag 3 Oktober, 13:30

Met: Madelein Rust en Dibi Breytenbach Waaruit put spanningskrywers hul inspirasie?