FOTOSTAATMASJIEN

’n Veelsydige ensemble blaas lewe in die gedigte van Bibi Slippers se veelbekroonde digbundel Fotostaatmasjien.

Kabaret, revue, satiere, beweging, poësie en Taylor Swift word saamgeklits om ’n geheel te skep wat vir elke gehoorlid iets anders mag nalaat.

Ouer gehore sal hulself verlekker in Slippers se heerlike poësie, terwyl jonger generasies hulle leefwêreld sal herken in die verwysings en ironiese toonaard van Bibi se werk.

Met: Anna-Mart van der Merwe, Schalk Bezuidenhout, Emma Kotzé, Devonecia Swartz, Wessel Pretorius en Bibi Slippers Teks en verwerkings: Bibi Slippers, Wessel Pretorius Regie: Wessel Pretorius Aardklop-speelvak moontlik gemaak deur: KunsStig Vervaardiger: US Woordfees. ’n NATi/ Feesteforum-produksie.

Banketsaal 2,3 Okt 15:00 4 Okt 20:00 5 Okt 10:00 6 Okt 20:00 R135, 75 min, Woordkuns, Geen 0/14 (T,D,V), Afr

Kaartjies by Ticketpro:
2 Okt 15:00 KLIK HIER
3 Okt 15:00 KLIK HIER
4 Okt 20:00 KLIK HIER
5 Okt 10:00 KLIK HIER
6 Okt 20:00 KLIK HIER