JOSHUA NA DIE REËN – SOMERAARDE

Die kern van wat ek in die wêreld raaksien, is ’n hunkering na ’n plek en tyd van vrede en hoop.

My ouer broer Pierre het hierdie dinge al begin raaksien toe ons klein seuntjies was, en al was ek soms ver agter hom, sou ek volg waar hy sou gaan. Ek dink as die plek ’n naam sou hê, sou dit Someraarde wees.

Met: Joshua na die Reën Jean de Villiers (dromme) Gerhard Bienedel (baskitaar) Heinrich Berner (elektriese kitaar), Raziela de Villiers (viool)

Elgro Hotelsaal 5 Okt 14:00 6 Okt 10:00 R130, 90 min, Kontemporêr, Gesin, Afr

Kaartjies by Ticketpro:
5 Okt 14:00 KLIK HIER
6 Okt 10:00 KLIK HIER