KLIPPE WAT VAL

Op ’n afgeleë plaas kruip ’n man, Kannetjie, in ’n hondehok weg.

Die stapels klippe om hom is dié wat weg is – party onlangs, ander lankal. Sy eertydse boesemvriend, Abrie, keer na amper twintig jaar terug na die plaas.

Kannetjie se bedlêende ma roep van binne die huis na hom. Abrie se ma is lankal dood. Die een ster na die ander verskiet soos die twee hulle verlede oprakel. Woordtrofee vir die Beste Woordfees Debuutproduksie 2018.

Met: Wilhelm van der Walt, Dean John Smith Teks en Regie: Philip Rademeyer Verhoogbestuur: Andi Colombo Ontwerp: Studio J Musiek: Gideon Lombard Vervaardiger: US Woordfees

ATKV Girls High 2 Okt 13:30 3 Okt 16:30 4 Okt 13:30 5 Okt 20:00 6 Okt 10:00 R130, 85 min, Drama, Geen o/16 (T,G), Afr

Kaartjies by Ticketpro:
2 Okt 13:30 KLIK HIER
3 Okt 16:30 KLIK HIER
4 Okt 13:30 KLIK HIER
5 Okt 20:00 KLIK HIER
6 Okt 10:00 KLIK HIER