MY SEUNS

Ouma se verjaarsdagpartytjie stuur heel moontlik op ’n familie-oorlog af.

Pa wag om te hoor of hy as regter aangestel word. Maar gaan die huidige bedeling hom oorsien? Die seuns sit duidelik nie langs dieselfde vuur nie; miskien is albei verlief op dieselfde meisie, of dalk
lê hulle verskille veel dieper.

En wat presies het destyds tydens die bevrydingstryd gebeur – weet Ma meer as wat sy voorgee – en by wie lê haar lojaliteit? ’n Eg Suid- Afrikaanse verhaal, met al die kompleksiteite van vandag: die familiedramas, verwyte en onopgeloste vrae.

Geïnspireer deur Arthur Miller se All my sons.

Met: Sandra Prinsloo, André Odendaal, Sandi Schultz, Edwin van der Walt, Dovonan Pietersen en Buhle Ngaba Ontwerp: Wilhelm DisbergenTeks en Regie: Christo Davids Klankbaan: Les Javan Verhoogbestuur: Mariska Meyer Vervaardiger: Aardklop. ’n NATi/ Feesteforum-produksie

Banketsaal 2 Okt 10:00 3 Okt 20:00 4 Okt 10:00 5 Okt 13:30 6 Okt 15:00 R140, 90min, Drama, Geen o/12 (I), Afr

Kaartjies by Ticketpro:
2 Okt 10:00 KLIK HIER
3 Okt 20:00 KLIK HIER
4 Okt 10:00 KLIK HIER
5 Okt 13:30 KLIK HIER
6 Okt 15:00 KLIK HIER