OPERASIE HOLM

Marion Holm en Chris Vorster het nog ’n jaar oorleef en deel dankbaar en plesierig die lesse, lawwighede en ander absurditeite wat die jaar meegebring het.

Holm kan steeds nie ander akteurs bekostig nie, so sy vertolk alweer al die rolle self. Indien jy graag iets ontstellend ernstig wil sien, is hierdie nie die vertoning vir jou nie.

Maar as jy wil glimlag en ’n bietjie wil dink – kom kyk gerus!

Met: Marion Holm Regie en Ontwerp: Chris Vorster

Totius Saal, 2 Okt 14:00, 3 Okt 17:00 4 Okt 10:30, 5 Okt 14:00, R125, 70 min, Komedie, Gesin, Afr

Kaartjies by Ticketpro:
2 Okt 14:00 KLIK HIER
3 Okt 17:00 KLIK HIER
4 Okt 10:30 KLIK HIER
5 Okt 14:00 KLIK HIER