KOOK EN KUIER SAAM MET HERMAN LENSING

Herman Lensing is die kosredakteur van SARIE en redakteur van SARIE Kos.

Kom leer van sy beste truuks uit sy gewilde VIA-programme: Inspirasiekos met SARIE en Okkasie- inspirasie.

Met drie van sy eie kookboeke op die kerfstok teen 30 weet hy presies wat die kookpotte laat prut.

NWU Roots Foyer | 2 Okt 13:00 | 3 Okt 13:00 |R100 | 60min | Gesin | Afr

Kaartjies by Ticketpro:
2 Okt 13:00 KLIK HIER
3 Okt 13:00 KLIK HIER