AARDKLOP direksielid sterf na siekbed

Dit is met groot hartseer dat ons verneem het van die afsterwe van prof Melville Saayman, ’n lid van Aardklop se direksie, vroeg vanoggend (14 Maart 2019). Melville het sedert Aardklop se herlewing in 2016 op die direksie gedien. Onder sy leiding het TREES (Tourism Research in Economics, Environs and Society), ’n navorsingseenheid van die …

AARDKLOP direksielid sterf na siekbed Read More »