Pronk Podium 3

My Planeet (Patria Manskoshuis & Karlien Dameskoshuis)
Alie se planete is daar vir almal om te sien, net jammer niemand doen ooit die moeite om daarna te kyk nie. Sy bou vir haar ’n ruimteskip om na ’n planeet te reis waar sy weer kan asemhaal haal, maar hoe maak mens as die swaartekraglaag net eenvoudig te sterk is om daardeur te dring?

Sonder (Hoërskool Zwartkop)
Ek’t ’n vraag om te vra, en dit maak probably nul sin, maar ek’s in matriek en as ek dit teen die tyd nog nie weet nie is dit bloot sad. So hoe doen mens dit? Hoe doen ’n mens hierdie hele spontane hoërskoollewe ding? Uhm, dis seker dan al? Of is dit?

Girls High, 28 Sept, 18:00, R80 per pakket (sluit twee produksies in)

KLIK HIER VIR KAARTJIES