Diversifikasie en oorsese beleggings ­ – hoe, wanneer en die gevaarligte.

Die enigste manier om risiko’s en die wisselvalligheid van die finansiële markte te bestuur is om kapitaal oor ’n verskeidenheid bronne van inkomste, groei en risiko te versprei. Ons lê klem op buitelandse beleggings, die gevaarligte en watter geleenthede in ag geneem moet word wanneer kapitaal in die buiteland belê word.

Met: Theo Vorster (gespreksleier), Monique Brasler en Morne van Vrede

Donderdag 26 Sept 14:30 | Netwerk24 Feeskafee, Bennie Pienaarsaal