Maboneng-kunservaring

’n Taxi-trippie na Ikageng!

Leer meer van die wonderlike ooreenkomste tussen die taal- en kultuurgebruike van Afrikaans- en Setswana-sprekers. Besoek gewone huisies wat in kunsgalerye omskep word, ontmoet die huiseienaars en selfs die kunstenaars. Tree aan vir hierdie verrykende ervaring!

  • Vertrek vanaf Pendelstasie op die Bult (h/v Esselen- en Hoffmanstraat).
  • Ikageng (vertrek vanaf pendelstasie)

25, 26, 27, 28 Sept 11:00, 14:00, R160, 90 min, Kunstoer, Afr, Eng, SesothoKunstoere vir feesgangers vanaf die feesterrein tot in Ikageng en terug!