Oor generasie-welvaart – van R1 m. tot R100 m. – wat is die kernbeginsels, foute en flaters?

Om iets aan jou kinders of kleinkinders na te laat, hoe groot of klein ook al, is ons almal se doelwit. Met die oordrag van kapitaal na die volgende generasie is daar egter beginsels wat in gedagte gehou moet word en foute wat vermy kan word.

Met: Theo Vorster (gespreksleier), Monique Brasler en Dawie Jooste

Vrydag 27 Sept 14:30 | Netwerk24 Feeskafee, Bennie Pienaarsaal