Wanneer is genoeg nou eintlik genoeg – die somme agter beleggings, aftrede en die duurste foute wat mense maak.

Die grootste risiko is dat jou geld opraak voor jou tyd opraak. Ons gesels oor die wiskundige beginsels op die pad na finansiële onafhanlikheid en lig die grootste en duurste foute uit wat mense op hul reise na finansiële vryheid maak.

Met: Theo Vorster (gespreksleier), Monique Brasler en Morne van Vrede

Woensdag 25 Sept 14:30