Afskopfunksie

Kom skop saam met ons die kunsrevolusie af met ’n BANG
Wees deel van ons nuwe eksklusiewe afskoppartytjie. Kuns, kos, wyn en flambojante fanfare. 
Dit gaan pret wees wat jy nie durf misloop nie! 
Beeld Ouditorium Foyer, 23 Sept 18:00, 120 min, R200, OB (A)