Bakgeheime

Martjie Malan bak al vandat sy by die stoof kon bykom.

Sedert haar deelname aan Koekedoor in 2015 is sy ook betrokke by Koekedoortjie en Kokkedoortjie.

As opgeleide onderwyseres deel sy haar liefde vir kinders en kosmaak in een kombuis.

Met Martjie Malan

13:30