Boks

Boks is ’n unieke ervaring.

Die ding werk so: ’n lewensgrote boks met 16 gate, een gat vir elke gehoorlid.

Die toneelstuk gebeur binne in die boks en jy sal jou kop moet in steek om die blitsvertoning te ervaar.

Een boks, een akteur, sestien gehoorlede… dink BINNE die boks.

Met: Stephanie Maria Gericke Stelontwerp en regie: Llandi Beeslaar Teks: Philip Rademeyer Verhoogbestuur: Llandi Beeslaar en Magdaleen Groenewald

ATKV-Aardklop Atrium B POK, 24 Sept 14:00, 25 Sept 12:00, 26 Sept 16:00, 27 Sept 10:00, 28 Sept 11:00, R60, 25 min, Drama, OB, Geen o/14 (T), Afr

KLIK HIER VIR KAARTJIES