Brandewyn en sout – ’n aromatiese spel

Vir vele val die frase “brandewyn en Coke” sommer lekker maklik op die tong. Maak egter kennis met die flambojante kant van brandewyn! Die intens aromatiese eienskappe van hierdie veelsydige drankie word met heerlike southappies gekombineer.

Met: Nic Holdcroft Aangebied deur: Potchefstroom Chef Academy @ The Roots Ondersteun deur: Distell

Roots Restaurant Boabab, 26, 27, 28 Sept 14:00, 26, 27, 28 Sept 16:00, R170, 60 min, Proe-ervaring, Geen o/18 (A), Afr

KLIK HIER VIR KAARTJIES