CH2 & The Fire Gypsies en Die Montoya Spaanse Dansers

Kom beleef Suid-Afrika se eie veelbekroonde virtuoso-kitaarduo, CH2, soos jy hulle nog nie gesien het nie! In ’n unieke produksie met vuurdansers. Tydlose treffers soos Vyfster, Volare, Tussen Treine en verskeie snitte uit hulle nuutste internasionale album, Starstruck, en vele meer.

Uitverkoop by Aardklop 2018 en op SABC 2 vertoon.

Met: CH2, The Fire Gypsies en Die Montoya Spaanse Dansers Choreografie: Katiana Brancato en Maria Lorca Montoya Regie: Corneille Hutten

Elgro Hotelsaal 24 Sep 20:00, 25 Sept 10:00, R125, 80 min, Kontemporêr en Dans, Gesin, Afr, Eng

KLIK HIER VIR KAARTJIES