Detensie

Wanneer niemand by Sonop Hoër drama as vak wil neem nie, word die detensieklas aan die dramaonderwyser Dr Müller toevertrou. Die room van die skuim van Sonop Hoër moet betaal vir hul sondes. ’n Gewone strafperiode ontaard in ’n absolute nagmerrie. Hoeveel drama is daar in drama?

Met: Leon Claassen, Anwill Botha, John-George de Villiers, Marco Basson, Ivan Beck Teks en regie: Pierre-Andre Viviers Stelontwerp en verhoogbestuur: Ian Campbell Vervaardiger: Patria Manskoshuis Ondersteun deur: NWU Kunste

AKTV-Heimat Saal, 25 Sept 10:00, 26 Sept 15:00, 27 Sept 17:30, 28 Sept 20:00, R60, 30 min, Tragikomedie, Geen o/14 (T), Afr

KLIK HIER VIR KAARTJIES