Die Aardklop Langtafel

Kom vir die eerste keer of kom vir die hoeveelste keer – jy kan nie die fees afsluit sonder hierdie feestelikheid nie. Onder die rustige skadu van reuse plataanbome – ’n lang tafel smaakvol gedek en versier, terwyl ’n heerlike sesgangmaal vir jou bedien word. Die prys sluit drinkgoed in. Bring jou familie en vriende en kom beleef iets besonders!

NWU Potchefstroomkampus Lover’s Lane 29 Sept 12:15, R450, 120 min, Ete, Gesin, Afr

KLIK HIER VIR KAARTJIES