Die Pomporrelkonsert

Ferdinand Deist het die wonderlikste stories oor die Sandveld se eiesoortige karakters geskryf. Hy het ’n gawe gehad om die spreektaal perfek neer te pen. Geïnspireer deur Johny Klein se gewilde RSG-voorlesings.

Met: Johny Klein Teks: Ferdinand Deist Verwerk deur: Frans Swart Verhoogbestuur: Johan van de Reede Regie: Frans Swart Vervaardiger: Lefra Kommunikasie en Bemarking Ondersteun deur: RSG, Sounds Good, Van Loveren Wyne, Hollywood Costumes en Stuttaford Van Lines

Girls High 24 Sept 10:00, 25 Sept 14:00, 26 Sept 09:30, 27 Sept 16:00, R140 / R100 (pensioenarisse), 70 min, Woordkuns, Gesin, Afr

KLIK HIER VIR KAARTJIES