Die roadtrip

Jaco en Belarus is op pad. ’n “Roadtrip” van Suid na Noord om bietjie weg te kom van alles: wederhelftes, kinders, troeteldiere en werk. Die vryheid van die oop pad lê voor sonder enige verpligtinge, sorge en skuldgevoelens. Maar die lewe is nie meer so eenvoudig soos 20 jaar gelede nie. Dinge rafel vinnig uit met skreeusnaakse gevolge.

Met: Brendon Daniels en Waldemar Schultz Teks: Ferdinand Bekker Regie, stelontwerp en verhoogbestuur: Gaerin Hauptfleisch Vervaardiger: Stercus Produksies Ondersteun deur: US Woordfees

kykNET Gimmies, 24 Sept 20:00, 25 Sept 09:30, 26 Sept 16:00, 27, 28 Sept 13:00, R130, 80 min, Komedie, Geen o/12 (T), Afr

KLIK HIER VIR KAARTJIES