Die voordele van eierwit

Kyk… as daar nou één dag is waarop dié twee susters nie tyd het om in ’n hysbak vas te sit nie, dan is dit vandag. Daar is ’n duisend dinge… mans, kinders, afslagkopies by Checkers, huise om te verkoop… en Pa se woonstel.

Ons is almal so gewoond aan die hedendaagse gejaagde lewe, maar wat gebeur as alles vir ’n oomblik tot stilstand gedwing word?

Met: Margit Meyer-Rödenbeck en Marion Holm Teks: Retief Scholtz Stelontwerp: Jaco Conradie Verhoogbestuur: Mariska Meyer Regie: Tara Notcutt Vervaardiger: Handyminds en Arena Produksiehuis Ondersteun deur: NATi, Clemengold, Tygervallei, LW Hiemstra Trust

Totius Saal, 24, 26 Sept 09:30, 25 Sept 17:00, 27 Sept 20:00, 28 Sept 12:00, R150, 65 min, Komiese Drama, Geen o/10 (T), Afr

KLIK HIER VIR KAARTJIES