Donkie

Barry Swart is die 58-jarige hoof van die Hoërskool Hans Oosthuizen, ’n voormalige model C-skool. Sy bynaam is “Donkie”.

Mnr Swart is ’n man onder ernstige druk. Daar was ’n berig in ’n Sondagkoerant oor hoe die eens trotse Hoërskool Hans Oosthuizen besig is om agteruit te gaan.

Die leerlinge se akademiese prestasies is nie na wense nie en die eerste rugbyspan het vyf wedstryde agtereenvolgend verloor. Mnr Swart oorweeg om te bedank.

Uitverkoop by KKNK.

Met: Frank Opperman Teks: Dana Snyman Verhoogbestuur: WS Beyers Regie: Gerrit Schoonhoven Vervaardiger: Let’s be Frank Productions

Totius Saal, 24 Sept 13:00, 25 Sept 14:00, 26 Sept 15:00, 27 Sept 17:00, 28 Sept 18:00, R140, 60 min, Komedie, Gesin, Afr

KLIK HIER VIR KAARTJIES