Entrepreneurs in die landbou: nuwe toetreders en rigtings

Entrepreneurs en jong- en opkomende boere is die toekomstige landbouleiers. Hoe bly jy met nuwe tegnieke, uitvindsels, rigtings en produkte binne die wet?

  • Gespreksleier: Pieter Möller (Vryskutjoernalis en –omroeper)
  • Paneellede: Eksteen Brand (Prosestegnologiekonsultant: Hydac Technology), Andre Groenewald (medestigter van Farmboek), Jannie de Beer (voormalige Springboklosskakel/ landboukonsultant)

18:00 Dinsdag, 24 September; Netwerk24 Feeskafee, Bennie Pienaarsaal

In samewerking met: Winslyn, Prontuit