FrAgMeNt

Nina lewe in ’n wêreld wat oorheers word deur sosiale media se valsheid en leuens. Sy vind waarheid in digkuns en probeer só haar vryheid en identiteit vind.

Met: Luandri Reynders, Ilke König, Zoë Hare Stelontwerp: Hankah Ras, Jesse Fourie Verhoogbestuur: Jesse Fourie Regie: Hankah Ras Vervaardiger: Hankah Ras, Zoë Hare

ATKV Heimat Saal, 25 Sept 15:00, 26, 28 Sept 12:30, 27 Sept 15:00, R110, 65 min, Komedie, Drama, Geen o/16 (T) Afr, Eng

KLIK HIER VIR KAARTJIES

AKTIVEER: Met hierdie nuwe projek bied ons vir die die jong Turke, die vrylopers, voorlopers, en avontuurlustige Mavericks ’n platform. Die doel hiervan is verder ook om ’n geleentheid skep vir jonger teatermakers wat klop aan die deur – almal het immers iewers begin. Kom kyk gerus – dalk sien jy die volgende Anna-Mart of Tinarie vir die eerste keer in aksie. Hopelik nie die volgende Snorseun of Dolla nie – een van elk is reeds ’n handvol, of hoe? – Ondersteun deur ATKV