halfSES vir SESuur

halfSES vir SESuur is ’n hiper realistiese toneelstuk waar die gehoor saam met die geselskap aan tafel sit. Die repetisie voor die vertoning, IS die vertoning. Gryp ’n stoel en word deel van die spel.

Met: Stephanie Maria Gericke, Llandi Beeslaar, Magdaleen Groenewald Stelontwerp, teks en regie: Llandi Beeslaar Verhoogbestuur: Llandi Beeslaar en Magdaleen Groenewald

ATKV Aardklop Atrium B POK, 24 Sept 16:00, 25 Sept 10:00, 26 Sept 14:00, 27 Sept 12:00, 28 Sept 09:30, R60, 25 min, Hiper Realisme, OB, Afr

KLIK HIER VIR KAARTJIES