Hoekom Nikita? / Why Nikita?

Kid, ’n suksesvolle sakeman, vir wie alles op die oog af vlot verloop, kom agter dat sy vrou hom met sy beste vriend verkul. Die ou bekende storie van familie-intrige en verraad ontvou, met tragiese gevolge.

Kid is a successful businessman, with everything seemingly going for him. He discovers that his wife is cheating on him with his best friend. A familiar tale of family intrigue and betrayal with tragic consequences.

Met: Princess Maleka, Shrif Mampe, Ntokozo Mokwane, Morongwa Malwa, Mmaphuthi Mokwena Teks en regie: Themba Ndimande Tegniese regisseur: Enos Nkambule Verhoogbestuur: Moses Madonsela

AKTV Heimat Saal, 25 Sept, 12:30, 26 Sept, 17:30, 27 Sept 20:00, 28 Sept 10:00, R110, 60 min, Drama, Gesin, Afr, Eng.

KLIK HIER VIR KAARTJIES

AKTIVEER: Met hierdie nuwe projek bied ons vir die die jong Turke, die vrylopers, voorlopers, en avontuurlustige Mavericks ’n platform. Die doel hiervan is verder ook om ’n geleentheid skep vir jonger teatermakers wat klop aan die deur – almal het immers iewers begin. Kom kyk gerus – dalk sien jy die volgende Anna-Mart of Tinarie vir die eerste keer in aksie. Hopelik nie die volgende Snorseun of Dolla nie – een van elk is reeds ’n handvol, of hoe? – Ondersteun deur ATKV