Identiteitspolitiek en die “woke” debat

Wat beteken dit om “woke” te wees? Bied sosiale aktivisme en identiteitspolitiek meer geleenthede as wat dit skade berokken? Lourensa Eckard bespreek hierdie onderwerp met ’n paneel en probeer sin maak van die fenomeen in ’n Suid-Afrikaanse konteks.

Gespreksleier: Lourensa Eckard (kykNET Verslag) Saamgestel deur: kykNET Verslag

09:00, Vrydag 27 September; Netwerk24 Feeskafee, Bennie Pienaarsaal

Mediavennoot: Beeld | In samewerking met: kykNET Verslag en Prontuit | Toegang gratis