Jak de Priester – Op ’n ander planeet

Jak de Priester deel die wêreld waarin hy leef met sy aanhangers. Die afgelope 16 jaar was ’n musikale én innerlike reis. Mens leer baie in 16 jaar. Van musiek, mense, Suid-Afrika … Maar met al die paaie reis mens altyd nader aan jouself. Jak deel sy siel met liedjies soos Ek was hier, So jaar in die son en In die kol wat humor en verligting bring.

Met: Jak de Priester en Heinrich Pelser (kitaar)

Elgro Hotelsaal, 24 Sept 15:00, 25 Sept 20:00, 26 Sept 17:00, R140, 90 min, Kontemporêr, Gesin, Afr

KLIK HIER VIR KAARTJIES