Jinne, dis Gin!

Maak kennis met ’n verskeidenheid eg Suid-Afrikaanse boetiek- jenewers se fyn gebalanseerde en subtiele ondertone. Die smaakervaring kry ’n hupstoot deur jenewer met sjokolade te kombineer.

Aangebied deur: Let the good time be Gin Ondersteun deur: Potchefstroom Chef Academy @ The Roots

Roots Restaurant Baobab, 24, 25, 26, 27, 28 Sept 12:00; 24, 25 Sept 16:00; Roots Restaurant Dandelion, 26, 27, 28

KLIK HIER VIR KAARTJIES