Kamphoer – die verhaal van Susan Nell

Gegrond op ’n ongelooflike ware verhaal wat tydens die Anglo- Boereoorlog afspeel.

Susan word in die Winburg-konsentrasiekamp verkrag en vir dood agtergelaat. Haar pad kruis jare later weer met dié van haar verkragter.

Na die topverkoper-roman Kamphoer (Francois Smit) en nie-fiksie publikasie The Boer Whore (Nico Moolman). Vanjaar is die 120ste gedenkjaar van die Anglo- Boereoorlog en die produksie bring hulde aan dié era.

Met: Sandra Prinsloo Verwerk deur: Cecilia du Toit in samewerking met Sandra Prinsloo en Lara Foot Stel- en beligtingsontwerp: Patrick Curtis Klankontwerp en klankbaan: Simon Kohler Kostuumontwerp: Mariechen Vosloo en Birrie le Roux Verhoogbestuurder: Jeanne Steenkamp Regie: Lara Foot Vervaardiger: Theatrerocket Onderteun deur: KunsStig

kykNET Gimmies, 24 Sept 09:30, 25 Sept 16:00, 26 Sept 09:30, 27 Sept 16:00, R145, 75 min, Drama, Geen o/14 (T,S,G,V) Afr

KLIK HIER VIR KAARTJIES