Karen Zoid

Elkeen wat al ’n Karen Zoid-vertoning bygewoon het, sal weet dat dit ’n absoluut unieke ervaring is.

Kom luister hoe sy hart en siel uitstort in elke liedjie.

Slegs EEN vertoning.

Met: Karen Zoid en orkes

Beeld Ouditorium, 24 Sept 20:30, R220 / R200, 80 min, Kontemporêr, OB, Afr, Eng

KLIK HIER VIR KAARTJIES