Karlien kan nie kook nie: Só maklik, selfs Karlien kan dit maak!

Karlien van Jaarsveld het baie talente, maar kook is nie een van hulle nie. Soos baie ander mense wil Karlien die berge invaar wanneer iemand haar vra: “Wat eet ons vanaand?”

Dankie tog vir Izelle Hoffman se 50 resepte wat só maklik, lekker en vinnig is dat selfs Karlien dit kan maak!

Met Karlien van Jaarsveld en Izelle Hoffman (gespreksleier)

Saterdag 28 September, 15:00