Keelvol

Na terugslae in die stad probeer Dirk sy heil vind as ’n plattelandse sang- en musiekonderwyser. Mariëtte werk in die dorp se boekwinkel, maar al wat sy wil doen is “perform”. Sy is reg vir haar eerste musiekles… is hy?

Met: Germandt Geldenhuys en Je-ani Swiegelaar Tegniese regisseur en verhoogbestuur: Rehbart Geldenhuys Musiek: Saranti Reeders en Germandt Geldenhuys Teks, regie en stelontwerp: Germandt Geldenhuys en Je-ani Swiegelaar Vervaardiger: Germandt Geldenhuys en Je-ani Swiegelaar

Elgro Hotelsaal, 24 Sept 11:00, 25 Sept 17:00, 26, 27 Sept 10:00, R135, 80 min, Komedie, Musiekteater, OB, Afr

KLIK HIER VIR KAARTJIES