Klikkerland

Die lewe is tog so swaar en ernstig! Kom lag, speel, sing en dans ’n keer eerder saam met Klikkerland. Tussen al die absurde misverstande wat plaasvind, die lagwekkende poetse wat gebak word en al die pret en plesierigheid leer ons ook hoe om diep emosies te hanteer.

Met: Quintin van Biljon, Alexander Venter, Melissa Nieuwoudt en Magderi Marais Teks, stelontwerp en regie: QMC Creative Vervaardiger: QMC Creative

NWU Roots, 24, 27 Sept 11:00, 25 Sept 13:00, 26 Sept 09:00, 28 Sept 13:00, R80, 45 min, Kinderteater, Gesin, Afr

KLIK HIER VIR KAARTJIES