Klopkidz

Wéér op die feesterrein Bekendes maak storietyd vir kinders lewendig. Interaktiewe dramaklasse, werkswinkels en heerlike vermaak vir kleuters en laerskoolleerders.

Datum: 24-28 September
Tyd: 09:30-12:30
Tydsduur: 30 min
Toegang: Kinders o/12 R10 (ouers/toesighouers gratis)