Koeke en terte

Skreeusnaakse wenke oor die verskille tussen koeke en terte asook tussen mans en vroue en verskillende tipe vroue.

Susan vergelyk vroue met verskillende tipes gebak en kos: vrugtekoeke, ryk sjokoladekoeke, reënboogkoeke met verskillende lae, oulike cupcakes met helder versiersuiker, koeksusters, suurlemoenterte, brandewynterte, karringmelkbeskuite, slaphakskeentjies, tipsy-terte en broodrolletjies.

’n Boek vir almal wat vir hulself kan lag.

Met Susan Coetzer

Donderdag 26 September, 15:00