Kombi-Nasie

Clanwilliam se bekendste boorling, Wicus van der Merwe, en die Afrikaanse Skot, Peter Mitchell, ook bekend as Pietman Geldenhuys.

Jy kan deesdae van min dinge seker wees, maar hulle waarborg wel: jy gaan skater en kruip, sing en swaai en voor jy weer sien is jy deel van die lawaai.

Kom vergeet wat aan jou kou en kom kry nuwe dinge om te onthou!

Met: Pietman Geldenhuys en Wicus van der Merwe Vervaardiger: OPTOG! Ondersteun deur: King Price Insurance

Elgro Hotelsaal, 28 Sept 17:00, R135, 80 min, Kontemporêr, OB, Afr

KLIK HIER VIR KAARTJIES