Kontreistories

Storievertel is so deel van Afrikaans-wees soos pannekoek, souskluitjies en braaivleis. Stories bind ons aan mekaar – ons lag saam, huil saam en deel ons erfenis met mekaar.

Boonop spog elke gemeenskap met sy eie storievertellers wat stories uit die kontrei vertel soos niemand anders kan nie. Kom kuier lekker saam met en luister na die mooiste musiek en kontreistories deur die beste storievertellers uit die distrik.

Met: Johny Klein, Fanus Hansen Verhoogbestuur en regie: Giep van Zyl Vervaardiger: Giep van Zyl en Maroela Media

Feesterrein, 25, 26, 27 Sept 19:30, R100, 60 min, Storievertelling, Gesin, Afr

KLIK HIER VIR KAARTJIES