Kultuur & erfenis in ’n jong demokrasie

Suid-Afrika se demokrasie is ’n kwarteeu oud: maar voel jy steeds vry om jou kultuur en erfenis te beoefen? Heindrich Wyngaard
lei ’n paneelgesprek in Erfenismaand oor hierdie onderwerp.

  • Gespreksleier: Heindrich Wyngaard (kykNET Verslag & KLOP!)
  • Paneellede: Dr. Leslie van Rooi (Senior Direkteur: Transformasie & Sosiale Impak, US), Ingrid Jones (Direkteur: Mikateko Media), Lynthia Julius (Digter)
  • Saamgestel deur: kykNET Verslag
  • 09:00, Saterdag 28 September; Netwerk24 Feeskafee, Bennie Pienaarsaal

Mediavennoot: Beeld | In samewerking met: kykNET Verslag en Prontuit | Toegang gratis

Ondersteun deur: Kimleigh Chemicals