Mathys Roets en Dana Snyman – Lag van die huil

’n Bittersoet storiereis wat jou soms sal laat lag en soms verdrietig sal maak, net soos die lewe maar is.

Dana glo dat “om te weet wie jy is, moet jy weet waar jy vandaan kom. En hoe ontdek jy dit dan beter as met behulp van musiek en stories?”

“Elke liedjie vertel ’n storie,” sê Mathys.

Met: Mathys Roets (sanger) en Dana Snyman (storieverteller)

Elgro Hotelsaal, 25, 26 Sept 14:00, 27 Sept 17:00, 28 Sept 10:00, R140, 75 min, Kontemporêr, Gesin, Afr

KLIK HIER VIR KAARTJIES