Mesvaardigheid en Marokkaanse geregte

Leer fênsie vaardighede van kos in ’n japtrap optjop! Ontdek waarom eenvormig gesnyde kos nie net mooi is nie, maar bydra tot die sukses van jou finale dis.

Deel in hierdie Marokkaanse geurfees – al wat jy benodig is ’n skerp mes en ’n aptyt om nuwe dinge te probeer! Alle benodigdhede en kombuisgereedskap is ingesluit.

Met: Sjef Nathan Robinson Aangebied deur: Potchefstroom Chef Academy @ The Roots

KLIK HIER VIR KAARTJIES

Chef Academy @ The Roots, 24, 27 Sept 11:00, R280, 180 min, Koswerkswinkel, Gesin, Afr