Moet ek regtig ’n entrepreneur wees?

Entrepreneurskap word toenemend as die enigste oplossing vir Suid-Afrika se sukkelende ekonomie beskou. Beteken dit elkeen behoort ’n entrepreneur te wees?

  • Gespreksleier: Divan Botha (Winslyn) Saamgestel deur: Winslyn, kykNET
  • Paneellede: Marnus Broodryk (Entrepreneur & stigter: SME Africa), Prof. André Heymans (Senior lektor: Ekonomie, NWU), Lullu Krugel (Hoof-ekonoom: PwC), Dr Erna Gerryts (Opvoedkundige sielkundige, UP)
  • 18:00, Donderdag 26 September; Netwerk24 Feeskafee, Bennie Pienaarsaal

In samewerking met: Winslyn, Prontuit